KOMPETISIE TYDPERK: 1 MEI 2019 - 15 JUNIE 2019

 

 


HOE DIT WERK:

Koop enige gelyste Zoetis Produkte* (gereguleer deur wet 36 van 1947)

  • Die minimum vereiste vir ‘n inskrywing is ’n enkele transaksie tot die waarde van: R1500.00  uitsl. BTW. (R 1725 Insl. BTW.) OF 
    R3000.00 uitsl. BTW. (R3450.00 Insl. BTW.) om jou inskrywing te verseker in die kompetisie kategorie van jou keuse.


  • Fisiese inskrywings vorms moet in die inskrywings boks by landbouhandelaar geplaas word OF kliek op die skakel hier onder vir die aanlyn vorm OF stuur na:
    AGRIBONUS
    Posbus Adress: AgriBonus, Don’t Run Dry Campaign, Private Bag X1799, Silverton, 0127 OF
    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | Kontak: 012 843 5660 for assistance.


  • Inskrywing vorms ook beskikbaar by:  www.agribonus.co.za / van Zoetis verteenwoordigers / Landbou handelaars landwyd.

 


KLIEK HIER VIR DIE DIGITALE INSKRYWINGS VORM

 

 

TERME EN VOORWAARDES:

  • Aflewering van die RotoTank™ na wenners ingesluit.  
  • Installering & instandhouding koste van die RotoTank™ is nie
    gedek onder die prys toekenning nie.
  • Neem asseblief kennis dat wenners aangekondig sal word teen einde Junie 2019 per telefoon of e-pos.