• LMI Weegskaal AFR

Welkom by die AgriBonus Lojaliteitsprogram!

 

Met Agribonus se Lojaliteitsprogram kan jy meer dikwels meer pret het. Dit is alles gratis!

Agribonus se vennote is gekwalifiseerde landbou kenners en is spesiaal gekies om net die beste produkte aan U te verkoop. Agribonus en ons vennote waardeer die feit dat jy weet wat jy wil hê en dat jy verwag ons verstaan jou behoeftes as 'n individu. Jou vennoot wil jou graag beloon vir die spesiale persoon wat jy is, ‘n opreg gewaardeerde kliënt. As 'n Agribonus-lid verdien U punte wanneer U ons vennote ondersteun.

Hierdie punte kan gebruik word vir eksklusiewe wegbreekvakansies, elektronika, huishoudelike toestelle, kampeertoerusting of enige iets wat U hart begeer. U kan selfs U geld skenk aan ‘n verdienstelike instansie van U keuse, soos jou plaaslike skool of die “Endangered Wildlife Fund” om sodoende ons renosters te red.

Maak seker U köoperasie en Toyota handelaar is bewus dat U 'n Agribonus lid is. Gebruik jou kaart by al hierdie vennote wanneer jy jou aankope doen.  Hulle sal ook spesiale aanbiedings op eksklusiewe en belangrike items wat aan jou spesifieke behoeftes sal voldoen, aan jou bied.

AgriBonus verseker die diens wat u verdien by al ons vennote. Ons bou langtermyn verhoudings met maatskappye met wie u wil assosieer en wat aan u vereistes voldoen.

Sien die Bonus Shop-winkel vir asemrowende produkte teen onverbeterlike pryse. As U geen produkte sien waarin U belangstel nie, kontak ons dienssentrum en ons vriendelike personeel sal U bystaan. 

Registreer nou en raak sommer gou gewoond aan ’n hoër vlak van kliëntetevredenheid.